• vlakpan-ss_0004_Brightness_Contrast-1.jpg

    Een maal ‘n besoeker, altyd ‘n vriend!

  • vlakpan-ss_0001_P1100670.jpg

    Een maal ‘n besoeker, altyd ‘n vriend!

  • vlakpan-ss_0003_IMG-20111013-471.jpg

    Een maal ‘n besoeker, altyd ‘n vriend!

  • vlakpan-ss_0002_Jag-Braam-Riekert019.jpg

    Een maal ‘n besoeker, altyd ‘n vriend!

  • vlakpan-ss_0000_Brightness_Contrast-2.jpg

    Een maal ‘n besoeker, altyd ‘n vriend!

Informasie oor COVID-19

Trots Suid Afrikaans

Vlakpan

Vlakpan se hoof kamp het ‘n pragtige uitleg met sentrale kombuis, eetkamer vir + 45 persone, sitkamer met ‘n groot skerm DSTV, Konferensie fasiliteite vir + 45 persone, en ‘n unieke Bosveld kroeg met 'n groot stoep.

Ameland

Ameland se kamp bestaan uit 2 dubbelverdieping chalets en ‘n sentrale lapa met kombuis, braaiplek onderdak kuierplek en swembad met addisionele ablusie geriewe.

HEYMANS WILDLIFE (EDMS) BPK
Vlakpan Wildboerdery

Vlakpan Wildboerdery sluit die plaas Vlakpan, Ameland en Vogelfontein in en is tussen Marble Hall en Roedtan geleë en bied jagter en nie-jagters albei 'n onvergeetlike ervaring. Hier ontvang u bosveld gasvryheid en professionele diens, met geriewe vir jag groepe, familie vakansies en selfs konferensies. Ons voldoen aan elke behoefte! Kom geniet die bosveld soos dit bedoel is om te wees, om 'n kampvuur. Aasvoël Restaurant wat honderde van hierdie manjifieke voëls lok word tussen Maart en September bedryf. Wild ritte word daaglikse aangebied vir ons kliënte om die unieke bosveld fauna en flora te geniet.

 

Landingstrook

Vlakpan Wildboerdery beskik oor van 1.4 km 'n landingstrook vir ligte vliegtuie en helikopters. Die koördinate is S 24'45'887 & E 29'15'343

Stuur vir ons 'n e-pos

* Vul asb. alle vereiste velde in, dankie!