Akkommodasie

Ameland Jagkamp

Ameland se kamp bestaan uit 2 dubbelverdieping Gastehuise en ‘n sentrale lapa met ten volle toegeruste kombuis, braaiplek onderdak kuierplek en swembad met addisionele ablusie geriewe.


Gastehuise: Vaalbos

Slaap 8 persone. 2 Slaapkamers. Een met ‘n dubbelbed en 1 stapelbed en een slaapkamer met 2 stapelbeddens, badkamer met ‘n stort, kombuis, sitkamer, stoep met buite braai area. Ten volle toegerus met beddegoed, lugversorging, eetgerei, breekware, mikrogolf, ys en vries geriewe en word daagliks gediens. Ys en vuurmaakhout word voorsien. Selfsorg.
Buite ablusie geriewe addisioneel


Sekelbos:

Slaap 12 persone. 3 Slaapkamers met 1 dubbelbed en 5 stapelbeddens, badkamer met 2 storte, kombuis, sitkamer, stoep met buite braai area. Ten volle toegerus met beddegoed, lugversorging, eetgerei, breekware, mikrogolf, ys en vries geriewe en word daagliks gediens. Ys en vuurmaakhout word voorsien. Selfsorg.
Buite ablusie geriewe addisioneel


Akasia Lapa:

Volledig toegeruste kombuis. Yskas en vrieskas, braai toerusting, braai area, ablusie geriewe, onderdak kuierplek, DSTV en swembad. Ys en vuurmaakhout word voorsien. Lapa word daagliks gediens. Selfsorg.

Stuur vir ons 'n e-pos

* Vul asb. alle vereiste velde in, dankie!