Tariewe & Fooie

Jagseisoen (April - Augustus)

Tariewe

Sekelbos

R600 per persoon per nag + BTW.
Kan 12 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte.

  • Sluit in akkommodasie, jag fooi, afslag van karkas, vervoer, gids, ys en hout.
  • Selfsorg.


Vaalbos

R600 per persoon per nag + BTW
Kan 8 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte

  • Sluit in akkommodasie, jag fooi, afslag van karkas, vervoer, gids, ys en hout.
  • Selfsorg.

 

Buite seisoen

Gastehuise- Sekelbos

R400 per persoon per nag + BTW.
Kan 10 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte.

  • Sluit in akkommodasie, ys en hout.
  • Selfsorg.

 

Vaalbos

R400 per persoon per nag + BTW
Kan 8 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte

  • Sluit in akkommodasie, ys en hout.
  • Selfsorg.

 

Addisionele inligting

  1. Kleuters is gratis, Laerskool kinders betaal 50% van akkommodasie en Hoërskool leerders betaal vol prys.
  2. Akkommodasie vir Buitelandse kliënte op aanvraag.
  3. Alle eenhede word daagliks gediens.
  4. Geen gebruik van eie voertuie of vierwiel motorfietse word toegelaat nie.
  5. Spyseniering slegs by die Hoof kamp: Unieke bos kos spyskaart met onder andere wilds geregte word voorgesit.
  6. Geen eie drank word toegelaat by die Hoof kamp nie a.g.v. dranklisensie regulasies.
  7. ‘n Deposito van 50% van die akkommodasie om bespreking te bevestig.
  8. In geval van kansellasie word deposito verbeur.
  9. Ons is ‘n BTW geregistreerde besigheid, BTW moet bygereken word. 
  10. Aankoms: 14:00 & Ontruim: 10:00

 

Addisionele inligting...

Stuur vir ons 'n e-pos

* Vul asb. alle vereiste velde in, dankie!