Akkommodasie & koste

TARIEWE VIR JAG 2024


VLAKPAN

Hoof kamp: 16 Chalets

  • R1 900 per persoon per nag + BTW.
  • Kan 40 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte.
  • Sluit in akkommodasie, spyseniering (koffie en beskuit, ontbyt en aandete)
  • Jagfooi, afslag van karkas, vervoer, gids en hout.
  • Kroeg rekening word gefaktureer per persoon, groep of Maatskappy.

Gastehuise

Steenbok (Selfsorg)

  • R1 250 per persoon per nag + BTW.
  • Kan 4 persone slaap per huis. Minimum van 3 persone vir 3 nagte per huis.
  • Sluit in akkommodasie, jag fooi, afslag van karkas, vervoer, gids, ys en hout.

Duiker (Selfsorg)

  • R1 250 per persoon per nag + BTW.
  • Kan 4 persone slaap per huis. Minimum van 3 persone vir 3 nagte per huis.
  • Sluit in akkommodasie, jagfooi, afslag van karkas, vervoer, gids, ys en hout.

 

BUITE SEISOEN

Hoof kamp: 16 Chalets

  • R1 550 per persoon per nag + BTW.
  • Kan 40 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte.
  • Sluit in akkommodasie, spyseniering (koffie en beskuit, ontbyt en aandete) en hout.
  • Kroeg rekening word gefaktureer per persoon, groep of Maatskappy.


Gastehuise

Steenbok

  • R850 per persoon per nag + BTW.
  • Kan 4 persone slaap per huis. Minimum van 3 persone vir 3 nagte per huis.
  • Sluit in akkommodasie, ys en hout.
  • Selfsorg.

Duiker

  • R850 per persoon per nag + BTW.
  • Kan 4 persone slaap per huis. Minimum van 3 persone vir 3 nagte per huis.
  • Sluit in akkommodasie, ys en hout.
  • Selfsorg.

Stuur vir ons 'n e-pos

* Vul asb. alle vereiste velde in, dankie!