Tariewe & Fooie

Jagseisoen (April - Augustus)

Tariewe

Hoof kamp:

R1 450 per persoon per nag + BTW
Kan 40 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte.
  • Sluit in akkommodasie, spyseniering (koffie en beskuit, ontbyt, aandete)
  • jag fooi, afslag van karkas, vervoer, gids, hout en ys.
  • Kroeg rekening word gefaktureer per persoon, groep of Maatskappy.

Gastehuise: Steenbok & Duiker

R1 800 per huis per nag + BTW
Kan 4 persone slaap per huis. Minimum van 3 persone vir 3 nagte per huis.
  • Sluit in akkommodasie, jag fooi, afslag van karkas, vervoer, gids, ys en hout
  • Selfsorg

 

Buite seisoen

Vlakpan Hoof kamp

R1 100 per persoon per nag + BTW
Kan 40 persone slaap. Minimum van 6 persone vir 3 nagte.

  • Sluit in akkommodasie, spyseniering (koffie en beskuit, ontbyt, aandete)
  • Hout en ys
  • Kroeg rekening word gefaktureer per persoon, groep of Maatskappy.


Gastehuise: Steenbok & Duiker

R1 600 per huis per nag + BTW
Kan 4 persone slaap per huis. Minimum van 3 persone vir 3 nagte per huis.

  • Sluit in akkommodasie
  • Hout en ys
  • Selfsorg


 

 

Addisionele inligting

  1. Kleuters is gratis, Laerskool kinders betaal 50% van akkommodasie en Hoërskool leerders betaal vol prys.
  2. Akkommodasie vir Buitelandse kliënte op aanvraag.
  3. Alle eenhede word daagliks gediens.
  4. Geen gebruik van eie voertuie of vierwiel motorfietse word toegelaat nie.
  5. Spyseniering slegs by die Hoof kamp: Unieke bos kos spyskaart met onder andere wilds geregte word voorgesit.
  6. Geen eie drank word toegelaat by die Hoof kamp nie a.g.v. dranklisensie regulasies.
  7. ‘n Deposito van 50% van die akkommodasie om bespreking te bevestig.
  8. In geval van kansellasie word deposito verbeur.
  9. Ons is ‘n BTW geregistreerde besigheid, BTW moet bygereken word.
  10. Aankoms: 14:00 & Ontruim: 10:00

 

Addisionele inligting...

Stuur vir ons 'n e-pos

* Vul asb. alle vereiste velde in, dankie!