Konferensies

TARIEWE VIR KONFERENSIES 2024 - VLAKPAN


*Akkommodasie: Hoof kamp: 16 Chalets

  • R1 900 per persoon per nag + BTW.
  • Dit sluit in akkommodasie, koffie & beskuit, Brunch en aandete.
  • Kan 40 persone slaap.

*Gastehuise: Steenbok & Duiker

  • Kan 4 persone slaap per huis.

*Bykomende tariewe

  • Middagete/Ontbyt R200
  • Konferensie R900
  • Tee Breek R50

*Inligting

  1. Tariewe vir Buitelandse kliënte op aanvraag.
  2. Alle eenhede word daagliks gediens.
  3. Geen gebruik van eie voertuie of vierwiel motorfietse word toegelaat nie.
  4.  Spyseniering slegs by die Hoofkamp: Unieke boskos spyskaart met onder andere wildsgeregte word voorgesit.
  5. Geen eie drank word toegelaat by die Hoofkamp nie a.g.v. dranklisensie regulasies.
  6.  ‘n Deposito van 50% van die akkommodasie om bespreking te bevestig.
  7. In geval van kansellasie word deposito verbeur.
  8. Ons is ‘n BTW geregistreerde besigheid, BTW moet bygereken word.
  9.  Aankoms: 08:00 & Ontruim: 10:00

Stuur vir ons 'n e-pos

* Vul asb. alle vereiste velde in, dankie!